21 En hulle het alles wat in die stad was, man sowel as vrou, jong man sowel as ou man, en bul en skaap en esel, deur die skerpte van die swaard aan vernietiging oorgegee.+
24 En hulle het die stad en alles wat daarin was, met vuur verbrand.+ Net die silwer en die goud en die koper- en ystervoorwerpe het hulle aan die skat van Jehovah se huis gegee.+