Josua 15:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Libna+ en Eter+ en Asan, 1 Kronieke 4:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 En hulle nedersettings was Etam en Ajin, Rimmon en Togen en Asan,+ vyf stede. 1 Kronieke 6:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 en Asan+ met sy weivelde en Bet-Semes+ met sy weivelde;