Genesis 49:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “Seʹbulon sal by die seestrand woon,+ en hy sal by die strand wees waar die skepe geanker lê;+ en sy afgeleë sy sal na Sidon toe wees.+ Deuteronomium 33:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En van Seʹbulon het hy gesê:+ “Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,+En Isʹsaskar, in jou tente.+
13 “Seʹbulon sal by die seestrand woon,+ en hy sal by die strand wees waar die skepe geanker lê;+ en sy afgeleë sy sal na Sidon toe wees.+
18 En van Seʹbulon het hy gesê:+ “Wees bly, o Seʹbulon, wanneer jy uitgaan,+En Isʹsaskar, in jou tente.+