Psalm 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die begeerte van sy hart het u hom gegee,+En die wens van sy lippe het u nie geweier nie.+ Sela. Psalm 37:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verlustig jou ook in Jehovah,+En hy sal jou die versoeke van jou hart gee.+