Numeri 34:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “Dít is die name van die manne wat die land vir julle as ’n besitting moet verdeel: die priester Eleaʹsar+ en Josua, die seun van Nun.+ Josua 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+
17 “Dít is die name van die manne wat die land vir julle as ’n besitting moet verdeel: die priester Eleaʹsar+ en Josua, die seun van Nun.+
14 En dit is wat die kinders van Israel as erfbesitting in die land Kanaän geneem het,+ wat Eleaʹsar, die priester, en Josua, die seun van Nun, en die hoofde van die vaderhuise van die stamme van die kinders van Israel hulle laat beërf het.+