Rigters 19:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En sy byvrou het hoerery+ teen hom begin pleeg. Uiteindelik het sy van hom af weggegaan na die huis van haar vader in Betlehem in Juda en vier volle maande daar gebly. 2 Samuel 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Intussen het Dawid nog byvrouens+ en vrouens+ uit Jerusalem geneem nadat hy uit Hebron gekom het; en vir Dawid is nog seuns en dogters gebore.
2 En sy byvrou het hoerery+ teen hom begin pleeg. Uiteindelik het sy van hom af weggegaan na die huis van haar vader in Betlehem in Juda en vier volle maande daar gebly.
13 Intussen het Dawid nog byvrouens+ en vrouens+ uit Jerusalem geneem nadat hy uit Hebron gekom het; en vir Dawid is nog seuns en dogters gebore.