Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 En die toorn van God het ontvlam omdat hy gegaan het; en Jehovah se engel het in die pad gaan staan om hom teë te staan.+ En hy het op sy eselin gery, en twee van sy dienaars was by hom.

  • Rigters 19:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Toe het haar man opgestaan en agter haar aan gegaan om vertroostend met haar te praat ten einde haar terug te bring; en sy dienaar+ en ’n paar esels was by hom. En sy het hom in haar vader se huis laat inkom. Toe die vader van die jong vrou hom sien, was hy dadelik bly om hom te ontmoet.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel