9 Hulle het diep betrokke geraak by verwoesting,+ soos in die dae van Giʹbea.+ Hy sal aan hulle oortreding dink;+ hy sal aan hulle sondes aandag skenk.
9 “Sedert die dae van Giʹbea+ het jy gesondig,+ o Israel. Daar het hulle stilgestaan. In Giʹbea het die oorlog teen die kinders van onregverdigheid hulle nie ingehaal nie.+
19 Aangesien hulle alle sedelikheidsgevoel verloor het,+ het hulle hulle aan losbandige+ gedrag oorgegee om met hebsug+ elke soort onreinheid+ te bedryf.