Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hierop het Jehovah se toorn teen Israel ontvlam,+ sodat hy hulle in die hand van Kuʹsan-Risataʹim, die koning van Mesopotaʹmië,+ verkoop het;+ en die kinders van Israel het Kuʹsan-Risataʹim agt jaar lank gedien.

  • 2 Kronieke 36:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Maar hulle het voortdurend die boodskappers van die ware God uitgelag+ en sy woorde verag+ en met sy profete die spot gedryf,+ totdat die woede+ van Jehovah teen sy volk opgekom het, totdat daar geen genesing was nie.+

  • Psalm 106:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En die toorn van Jehovah het teen sy volk ontvlam,+

      En hy het sy erfdeel begin verfoei.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel