15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
10 “‘“Want ek het my aangesig teen hierdie stad gerig ten kwade en nie ten goede nie”,+ is die woord van Jehovah. “In die hand van die koning van Babilon sal dit gegee word,+ en hy sal dit beslis met vuur verbrand.”+