45 Hulle het dus omgedraai en na die wildernis, na die Rimmonrots,+ gevlug. En hulle het vyfduisend man van dié wat van hulle oorgebly het, op die grootpaaie+ bymekaargemaak, en hulle het kort agter hulle bly volg tot by Gidom en só van hulle nog tweeduisend man verslaan.