9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+
11 En Jehovah het Jerubʹbaäl+ en Bedan en Jefta+ en Samuel+ gestuur en julle uit die hand van julle vyande rondom verlos, sodat julle in veiligheid kon woon.+