Rigters 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En die manne van Israel het in Mispa+ gesweer en gesê: “Niemand van ons sal sy dogter aan Benjamin as vrou gee nie.”+ Rigters 21:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wat ons betref, ons mag hulle nie vrouens uit ons dogters gee nie, want die kinders van Israel het gesweer en gesê: ‘Vervloek is die een wat aan Benjamin ’n vrou gee.’”+
21 En die manne van Israel het in Mispa+ gesweer en gesê: “Niemand van ons sal sy dogter aan Benjamin as vrou gee nie.”+
18 Wat ons betref, ons mag hulle nie vrouens uit ons dogters gee nie, want die kinders van Israel het gesweer en gesê: ‘Vervloek is die een wat aan Benjamin ’n vrou gee.’”+