Deuteronomium 32:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is. Psalm 90:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Keer tog terug, o Jehovah!+ Hoe lank sal dit wees?+En voel spyt oor u knegte.+ Psalm 106:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+
36 Want Jehovah sal sy volk oordeel+En hy sal spyt voel oor sy knegte,+Want hy sal sien dat die ondersteuning verdwyn hetEn dat daar net ’n hulpelose en waardelose is.
45 En dan het hy met betrekking tot hulle aan sy verbond gedink+En spyt gevoel ooreenkomstig die oorvloed van sy grootse liefderyke goedhartigheid.+