Genesis 19:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+ Rigters 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En na ’n ruk het die kinders van Ammon teen Israel begin veg.+
38 Wat die jongste betref, ook sy het geboorte gegee aan ’n seun en hom toe Ben-Ammi genoem. Hy is tot vandag toe die vader van die kinders van Ammon.+