Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 3:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En die kinders van Israel het tot Jehovah om hulp begin roep.+ Toe het Jehovah vir die kinders van Israel ’n redder verwek+ sodat hy hulle kon red, Otʹniël,+ die seun van Kenas,+ die jonger broer van Kaleb.+

  • Psalm 50:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En roep my aan in die dag van benoudheid.+

      Ek sal jou red, en jy sal my verheerlik.”+

  • Psalm 78:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Elke keer as hy hulle gedood het, het hulle na hom gevra,+

      En hulle het teruggekeer en God gesoek.+

  • Psalm 107:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hulle het tot Jehovah om hulp begin roep in hulle benoudheid;+

      Uit hulle angste het hy hulle soos gewoonlik gered.+

  • Jeremia 29:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En julle sal my beslis aanroep en kom en tot my bid, en ek sal na julle luister.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel