Rigters 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Ná Ehud se dood het die kinders van Israel weer begin doen wat sleg was in Jehovah se oë.+