Psalm 89:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die noorde en die suide—u het dit geskep;+Tabor+ en Hermon+—in u naam roep hulle met vreugde uit.+ Jeremia 46:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “‘So waar as ek lewe’, is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is,+ ‘soos Tabor+ onder die berge en soos Karmel+ by die see sal hy inkom.
12 Die noorde en die suide—u het dit geskep;+Tabor+ en Hermon+—in u naam roep hulle met vreugde uit.+
18 “‘So waar as ek lewe’, is die woord van die Koning, wie se naam Jehovah van die leërs is,+ ‘soos Tabor+ onder die berge en soos Karmel+ by die see sal hy inkom.