Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 5:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Jael,+ die vrou van Heber, die Keniet,+ sal hoogs geseënd wees onder die vroue,

      Onder die vroue in die tent sal sy hoogs geseënd wees.+

  • Rigters 5:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Haar hand het sy toe na die tentpen uitgesteek,

      En haar regterhand na die hamer van harde werkers.+

      En sy het Siʹsera gehamer, sy het sy kop deurboor,+

      En sy het sy slape verpletter en oopgekloof.

  • Rigters 9:54
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 54 Hy het dus gou die dienaar geroep wat sy wapens gedra het en vir hom gesê: “Trek jou swaard en maak my dood,+ sodat hulle nie van my sal sê: ‘’n Vrou het hom doodgemaak’ nie.” Onmiddellik het sy dienaar hom deurboor, sodat hy gesterf het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel