Rigters 4:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En by die Kisonstroomvallei+ sal ek Siʹsera,+ Jabin+ se leërhoof, en sy strydwaens en sy menigte beslis na jou toe trek,+ en ek sal hom inderdaad in jou hand gee.’”+ Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
7 En by die Kisonstroomvallei+ sal ek Siʹsera,+ Jabin+ se leërhoof, en sy strydwaens en sy menigte beslis na jou toe trek,+ en ek sal hom inderdaad in jou hand gee.’”+