Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En Manoʹag het Jehovah dringend begin versoek en gesê: “Verskoon my, Jehovah.+ Laat die man van die ware God wat u so pas gestuur het, asseblief weer na ons toe kom en ons onderrig+ oor wat ons behoort te doen met die kind wat gebore sal word.”+

  • Rigters 13:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het die ware God na die stem van Manoʹag geluister,+ en die engel van die ware God het weer na die vrou toe gekom terwyl sy in die veld gesit het, en haar man Manoʹag was nie by haar nie.

  • Rigters 13:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah se engel het nie weer aan Manoʹag en sy vrou verskyn nie. Toe het Manoʹag geweet dat dit Jehovah se engel was.+

  • Hebreërs 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Moenie die gasvryheid vergeet nie,+ want daardeur het party, sonder dat hulle dit geweet het, engele onthaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel