25 En hy het die wiele van hulle strydwaens aanhoudend laat uitval sodat hulle dit met moeite gestuur het;+ en die Egiptenaars het begin sê: “Laat ons wegvlug van enige kontak met Israel, want Jehovah veg beslis vir hulle teen die Egiptenaars.”+
7 “Jehovah sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor jou verslaan word.+ Op een pad sal hulle teen jou uittrek, maar op sewe paaie sal hulle voor jou vlug.+
7 Onmiddellik het hulle opgestaan en in die aandskemering gevlug+ en hulle tente en hulle perde+ en hulle esels—die kamp net soos dit was—agtergelaat, en hulle het vir hulle siel+ bly vlug.