Rigters 6:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het, terwyl sy seun Giʹdeon+ koring in die wynpers uitgeslaan het om dit gou uit die sig van Miʹdian te kry. Rigters 6:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg.
11 Later het Jehovah se engel gekom+ en onder die groot boom gesit wat in Ofra was, wat aan Joas, die Abiësriet,+ behoort het, terwyl sy seun Giʹdeon+ koring in die wynpers uitgeslaan het om dit gou uit die sig van Miʹdian te kry.
34 En Jehovah se gees+ het Giʹdeon omhul sodat hy op die horing geblaas het,+ en die Abiësriete+ is bymekaargeroep om hom te volg.