17 En Jakob het na Sukkot+ weggetrek, en hy het vir hom ’n huis gebou, en vir sy troppe het hy skuilings gemaak.+ Daarom het hy die plek Sukkot genoem.
27 en in die Bet-Haram-laagvlakte+ en Bet-Nimra+ en Sukkot+ en Safon, die res van die koninklike gebied van Sihon, die koning van Hesbon,+ met die Jordaan as die grens tot by die verste punt van die Kinneʹretsee+ aan die kant van die Jordaan na die ooste.