1 Samuel 25:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Vra u jong manne, en hulle sal vir u sê, sodat my jong manne guns in u oë kan vind, omdat ons op ’n goeie dag gekom het. Gee asseblief net aan u knegte en aan u seun Dawid wat u hand ook al mag vind.’”+ 2 Samuel 17:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;
8 Vra u jong manne, en hulle sal vir u sê, sodat my jong manne guns in u oë kan vind, omdat ons op ’n goeie dag gekom het. Gee asseblief net aan u knegte en aan u seun Dawid wat u hand ook al mag vind.’”+
28 beddens en komme en pottebakkershouers gebring, en koring en gars en meel+ en geroosterde graan+ en boerbone+ en lensies+ en gebraaide graan;