Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Numeri 35:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 “‘Die bloedwreker+ moet die moordenaar doodmaak. Wanneer hy op hom afkom, moet hy hom doodmaak.
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.