Rigters 9:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Spreek asseblief ten aanhore van al die grondeienaars van Sigem: ‘Wat is vir julle beter, dat sewentig man,+ al die seuns van Jerubʹbaäl, oor julle heers of dat een man oor julle heers? En julle moet onthou dat ek julle been en julle vlees is.’”+
2 “Spreek asseblief ten aanhore van al die grondeienaars van Sigem: ‘Wat is vir julle beter, dat sewentig man,+ al die seuns van Jerubʹbaäl, oor julle heers of dat een man oor julle heers? En julle moet onthou dat ek julle been en julle vlees is.’”+