4 Toe het hulle al die vreemde gode+ wat in hulle hande was en die oorringe wat aan hulle ore was, aan Jakob gegee, en Jakob het dit weggesteek+ onder die groot boom wat naby Sigem was.
26 Toe het Josua hierdie woorde in die boek van God se wet+ geskryf en ’n groot klip geneem+ en dit daar opgerig onder die groot boom+ wat by die heiligdom van Jehovah is.