Eksodus 29:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 en ongesuurde brood en ongesuurde ringvormige koeke wat met olie bevogtig is en ongesuurde platkoeke wat met olie gesmeer is.+ Van fyn koringmeel moet jy dit maak. Levitikus 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit.
2 en ongesuurde brood en ongesuurde ringvormige koeke wat met olie bevogtig is en ongesuurde platkoeke wat met olie gesmeer is.+ Van fyn koringmeel moet jy dit maak.
2 “‘En as ’n siel ’n graanoffer+ as offer vir Jehovah aanbied, moet sy offer fynmeel wees;+ en hy moet olie daaroor gooi en wierook daarop sit.