Rigters 8:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 So is Miʹdian+ voor die kinders van Israel onderwerp, en hulle het hulle hoof nie meer opgehef nie; en hierna het die land veertig jaar lank rus gehad in die dae van Giʹdeon.+ Psalm 83:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Maak met hulle soos met Miʹdian,+ soos met Siʹsera,+Soos met Jabin+ by die Kisonstroomvallei.+
28 So is Miʹdian+ voor die kinders van Israel onderwerp, en hulle het hulle hoof nie meer opgehef nie; en hierna het die land veertig jaar lank rus gehad in die dae van Giʹdeon.+