Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+

  • Job 39:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 Vir wie ek die woestynvlakte as sy huis bestem het

      En die brak grond+ as sy woonplekke?

  • Psalm 107:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Vrugbare land in brak grond,+

      Weens die slegtheid van dié wat daarin woon.

  • Jeremia 17:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy sal beslis soos ’n eensame boom in die woestynvlakte word en sal nie sien wanneer die goeie kom nie;+ maar hy sal in verskroeide plekke in die wildernis woon, in ’n onbewoonde soutland.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel