Rigters 10:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En die manskappe en die vorste van Giʹlead het vir mekaar begin sê: “Wie is die man wat die leiding sal neem in die geveg teen die kinders van Ammon?+ Laat hy die hoof van al die inwoners van Giʹlead word.”+
18 En die manskappe en die vorste van Giʹlead het vir mekaar begin sê: “Wie is die man wat die leiding sal neem in die geveg teen die kinders van Ammon?+ Laat hy die hoof van al die inwoners van Giʹlead word.”+