Numeri 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+ Spreuke 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+ en hy wat leuens uitstrooi, sal nie ontkom nie.+
24 Daarop het Israel hom met die skerpte van die swaard geslaan+ en sy land in besit geneem+ van die Arnon+ af tot by die Jabbok,+ naby die kinders van Ammon; want Jaser+ is die grens van die kinders van Ammon.+