Genesis 19:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Na verloop van tyd het die eersgeborene moeder van ’n seun geword en hom Moab+ genoem. Hy is tot vandag toe die vader van Moab.+ Deuteronomium 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.
37 Na verloop van tyd het die eersgeborene moeder van ’n seun geword en hom Moab+ genoem. Hy is tot vandag toe die vader van Moab.+
9 Jehovah het toe vir my gesê: ‘Moenie Moab lastig val of teen hulle oorlog voer nie, want ek sal jou niks van sy land as ’n besitting gee nie, omdat ek Ar+ aan die kinders van Lot+ as ’n besitting gegee het.