Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en jy sal vlak voor die kinders van Ammon kom. Moenie hulle lastig val of die stryd met hulle aanknoop nie, want ek sal jou niks van die land van die kinders van Ammon as ’n besitting gee nie, omdat ek dit aan die kinders van Lot as ’n besitting gegee het.+

  • Deuteronomium 2:37
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 37 Jy het net nie naby die land van die kinders van Ammon,+ die hele oewer van die Jabbokstroomvallei,+ gekom nie, en ook nie naby die stede van die bergstreek of enigiets waaroor Jehovah ons God bevel gegee het nie.

  • 2 Kronieke 20:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En nou, kyk, die kinders van Ammon+ en Moab+ en die bergstreek Seïr,+ wat u Israel nie toegelaat het om binne te val toe hulle uit Egipteland gekom het nie, maar hulle het van hulle af weggedraai en hulle nie verdelg nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel