Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 15:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 In sy oë word die veragtelike beslis verwerp,+

      Maar aan dié wat Jehovah vrees, bewys hy eer.+

      Hy het gesweer tot sy skade, en tog verander hy nie.+

  • Psalm 76:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Doen geloftes en betaal dit aan Jehovah julle God, almal wat rondom hom is.+

      Laat hulle in vrees ’n geskenk bring.+

  • Matteus 5:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Julle het ook gehoor dat daar vir dié van die ou tyd gesê is: ‘Jy mag nie sweer+ sonder om jou eed na te kom nie, maar jy moet jou geloftes aan Jehovah betaal.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel