Josua 15:33 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 33 In die Sjefeʹla+ was daar Estaʹol+ en Sora+ en Asna, Josua 19:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 En die grens van hulle erfdeel was: Sora+ en Estaʹol en Ir-Semes, 2 Kronieke 11:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 en Sora+ en Aʹjalon+ en Hebron,+ versterkte stede wat in Juda en Benjamin was.