Rigters 16:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Later het sy broers en die hele huisgesin van sy vader afgekom en hom opgetel en hom geneem en hom tussen Sora+ en Estaʹol+ in die graf van sy vader Manoʹag+ begrawe. Hy het Israel twintig jaar lank gerig.+
31 Later het sy broers en die hele huisgesin van sy vader afgekom en hom opgetel en hom geneem en hom tussen Sora+ en Estaʹol+ in die graf van sy vader Manoʹag+ begrawe. Hy het Israel twintig jaar lank gerig.+