Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En Sarai, Abram se vrou, het vir hom geen kinders gebaar nie;+ maar sy het ’n Egiptiese diensmeisie gehad, en haar naam was Hagar.+

  • Genesis 25:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Isak het Jehovah veral vir sy vrou dringend bly versoek,+ omdat sy onvrugbaar was;+ en Jehovah het sy dringende versoeke aangehoor,+ en sy vrou Rebekka het swanger geword.

  • Lukas 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Maar hulle het geen kind gehad nie, want Elisabet was onvrugbaar,+ en hulle was albei op ver gevorderde leeftyd.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel