Genesis 16:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+ Genesis 16:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, genoem: “U is ’n God wat sien”,+ want sy het gesê: “Het ek hier werklik hom aanskou wat my sien?” Genesis 32:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Uiteindelik het Jakob alleen agtergebly. Toe het ’n man met hom begin worstel tot dagbreek toe.+ Genesis 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jakob het die plek derhalwe Pniël+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “Ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog is my siel verlos.”+ Eksodus 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+ Johannes 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+
7 Later het Jehovah se engel+ haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, by die fontein op pad na Sur.+
13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, genoem: “U is ’n God wat sien”,+ want sy het gesê: “Het ek hier werklik hom aanskou wat my sien?”
30 Jakob het die plek derhalwe Pniël+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “Ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog is my siel verlos.”+
20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+
18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+