Spreuke 28:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+
20 ’n Man van getroue dade sal baie seëninge kry,+ maar hy wat hom haas om rykdom te verwerf, sal nie onskuldig bly nie.+