8 En vyf van julle sal beslis honderd agternasit, en honderd van julle sal tienduisend agternasit, en julle vyande sal inderdaad voor julle val deur die swaard.+
6 Toe het Joʹnatan vir die dienaar, sy wapendraer, gesê: “Kom tog en laat ons oorgaan na die voorpos van hierdie onbesnede+ manne. Miskien sal Jehovah vir ons optree, want daar is geen hindernis vir Jehovah om deur baie of deur min te red nie.”+