Psalm 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+ Psalm 18:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want wie is ’n God buiten Jehovah?+En wie is ’n rots behalwe ons God?+ Psalm 44:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+
7 Staan tog op,+ o Jehovah! Red my,+ o my God!+Want u sal al my vyande op die kakebeen moet slaan.+Die tande van die goddeloses sal u moet breek.+
3 Want hulle het nie deur hulle eie swaard die land in besit geneem nie,+En hulle eie arm het nie vir hulle redding gebring nie.+Want dit was u regterhand en u arm+ en die lig van u aangesig,Omdat u behae in hulle gehad het.+