17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+
60 En hulle het Rebekka begin seën en vir haar gesê: “O ons suster, mag jy duisende maal tienduisend word, en mag jou saad die poort van sy haters in besit neem.”+