Psalm 135:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Die afgode van die nasies is silwer en goud,+Die werk van mensehande.+ Daniël 5:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+ 1 Korintiërs 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want selfs al is daar dié wat “gode” genoem word,+ hetsy in die hemel+ of op die aarde,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,+
4 Hulle het wyn gedrink, en hulle het die gode van goud en van silwer, koper, yster, hout en klip geloof.+
5 Want selfs al is daar dié wat “gode” genoem word,+ hetsy in die hemel+ of op die aarde,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,+