Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar as ’n noodlottige ongeluk plaasvind, dan moet jy gee siel vir siel,+

  • Levitikus 24:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En as ’n man aan sy metgesel ’n gebrek veroorsaak, dan moet aan hom gedoen word net soos hy gedoen het.+

  • Deuteronomium 19:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En jou oog mag nie jammer voel nie:+ siel moet vir siel wees, oog vir oog, tand vir tand, hand vir hand, voet vir voet.+

  • 1 Samuel 15:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 Samuel het egter gesê: “Net soos jou swaard+ vroue van kinders beroof het, so sal jou moeder+ die meeste van kinders beroof wees onder die vroue.”+ Daarop het Samuel Agag in stukke gekap voor Jehovah in Gilgal.+

  • Romeine 2:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 En hy sal elkeen volgens sy werke vergeld:+

  • Galasiërs 6:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel