Spreuke 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Selfs onder gelag kan die hart pyn ly;+ en blydskap loop op droefheid uit.+ Matteus 27:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en hulle het van dorings ’n kroon gevleg en dit op sy kop gesit, en ’n riet in sy regterhand. En hulle het voor hom gekniel en met hom die spot gedryf+ en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!”+
29 en hulle het van dorings ’n kroon gevleg en dit op sy kop gesit, en ’n riet in sy regterhand. En hulle het voor hom gekniel en met hom die spot gedryf+ en gesê: “Goeiedag, Koning van die Jode!”+