Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 13:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 In die suide die hele land van die Kanaäniete; en Meʹara, wat aan die Sidoniërs+ behoort, tot by Afek, tot by die grens van die Amoriete;

  • Josua 19:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 en na Ebron en Rehob en Hammon en Kana tot by die volkryke Sidon.+

  • Rigters 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Die vyf spilvorste+ van die Filistyne+ en al die Kanaäniete,+ ook die Sidoniërs+ en die Hewiete+ wat die berg Liʹbanon+ van die berg Baäl-Hermon+ af tot by die ingang van Hamat+ bewoon het.

  • Rigters 10:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 en die Sidoniërs+ en Aʹmalek+ en Miʹdian,+ toe hulle julle onderdruk het+ en julle tot my geroep het, dat ek julle uit hulle hand gered het nie?

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel