Deuteronomium 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee. Psalm 81:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hulle vyande sou ek maklik onderwerp,+En teen hulle teenstanders sou ek my hand rig.+
4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee.