Rut 4:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Wat Boas betref, hy het na die poort+ opgegaan en daar gaan sit. En kyk! die terugkoper waarvan Boas melding gemaak het,+ het verbygegaan. Toe het hy gesê: “Draai tog uit, kom sit tog hier, So-en-so.” Hy het derhalwe uitgedraai en gaan sit.
4 Wat Boas betref, hy het na die poort+ opgegaan en daar gaan sit. En kyk! die terugkoper waarvan Boas melding gemaak het,+ het verbygegaan. Toe het hy gesê: “Draai tog uit, kom sit tog hier, So-en-so.” Hy het derhalwe uitgedraai en gaan sit.